
Etienne van Heerden received the Nadine Gordimer Short Story Award at the 2013 SALA Awards at Museum Africa, Newtown, Johannesburg, for his collection Haai Karoo. Here he is with Nadine Gordimer and Mduduzi Mbada. (Photo: The wRite Associates)

Etienne van Heerden received the Nadine Gordimer Short Story Award at the 2013 SALA Awards at Museum Africa, Newtown, Johannesburg, for his collection Haai Karoo. Here he is with Nadine Gordimer and Mduduzi Mbada. (Photo: The wRite Associates)

Etienne van Heerden’s novel Klimtol was launched at Graffiti Books, Lynwood Bridge, Pretoria. More photos here.

Bloemfontein launch
Wednesday, 23 October 2013
18:30 for 19:00
Exclusive Books,
Loch Logan Waterfront,
Bloemfontein
RSVP: lochlogan@exclusivebooks.co.za
Pretoria launch
Thursday, 24 October 2013
18:00 for 18:30
Graffiti bookshop, Lynnwood Bridge, Pretoria
RSVP: lynnwood@graffitibooks.co.za
Stellenbosch launch
Wednesday, 30 October 2013
18:00 for 18:30
De Oewer, Aan de Wagen Weg, Stellenbosch
RSVP: bernadine.fourie@nb.co.za

Rudolf Stehle interviews Etienne van Heerden
Wanneer en waar het jy jou eerste jojo gekry?
1964. Die Coca-Cola-rooibaadjiemanne het die dorp ingery en in die Vic ingeboek. Toe stap hulle na die kroeg waar Bobby Greenblatt van die Papegaaiplaas gereeld met sy perd ingery het en sê: “Ons karre se boots is vol yo-yo’s. Elke skoolkind gaan ene kry.” Ek aanvaar nou dit was elke wit seuntjie. Ek dink die skooldogters en al die swart kinders is verbygegaan. Die volgende oggend was hulle op die verhoog in die skoolsaal en daardie pouse staan ons op die klipperige speelgrond van “Boizaai”, Cradock, en probeer met die spinballetjies triek.

Annemarié van Niekerk interviews Etienne van Heerden on Klimtol
“Ek het in baie van my vorige boeke al ’n “derde ruimte” ondersoek – met ZanSpeak (Susan de Melker se taal) in 30 Nagte in Amsterdam, asook Tante Zan se siekte, “die agtste kleur”, haar vermommings en leefwyse.

Willie Burger reviews Klimtol in Die Burger, Beeld, Volksblad
“Van Heerden is ’n stilis wat deurgaans met die taal speel soos Ludo klimtol speel. Hy ken al die trieks van vertel en benut hulle effektief.” – Willie Burger
-ooOOoo-

Annemarié van Niekerk reviews Klimtol in Die Burger, Beeld, Volksblad
“Van Heerden se Klimtol is ’n pragtige, oortuigende en onthutsende roman met elemente van die speurverhaal, ’n verhaal oor die hardepad wat die lewe soms met mens loop, maar ook oor spel en ekstase, en die plek waar mens jouself vind as jy jouself verloor … daardie plek waar jy jou rede laat skietgee en blindelings vertrou. Dit is ’n konfronterende roman oor oorlewing, skuld en boete (individueel en gemeenskaplik), oor medepligtigheid en medemenslikheid. Klimtol, een van die hoogtepunte in Van Heerden se oeuvre, is boonop ’n mooi ode aan die eenvoud van die vissersdorplewe en die Weskus.” – Annemarié van Niekerk

The nominees for the 2013 South African Literary Awards (SALA) have been announced by the wRite associates in partnership with the Department of Arts and Culture.
Haai Karoo by Etienne van Heerden was nominated for the Nadine Gordimer Short Story Award