(Scroll down for more posts.)
Toorberg (translated into English as Ancestral Voices) is Netwerk24’s audiobook for July 2020. The text is read by veteran TV actor Nic de Jager.

(Scroll down for more posts.)
Toorberg (translated into English as Ancestral Voices) is Netwerk24’s audiobook for July 2020. The text is read by veteran TV actor Nic de Jager.

(Scroll down for more posts.)

“Die karakters in die storie – nes ons almal – word ingesuig in ’n wêreld waar sigbewaking in die besonder, maar kunsmatige intelligensie in die breë, splinternuwe probleme rondom identiteit skep.”
AJ Opperman interviews Etienne van Heerden.
Continue reading “Interview: ‘Die biblioteek aan die einde van die wêreld’”
(Scroll down for more posts.)
“Hierdie boek behoort in ’n televisiereeks omskep te word”
Petronel Fourie reviews Die biblioteek aan die einde van die wêreld.
(Scroll down for more posts.)
Dit is met groot genoeë dat die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg, hiermee die wenners van die 2020 UJ-pryse bekend maak.
Die wenner van die 2020 UJ-debuutprys is Ruan Kemp, skrywer van Gedeeltelik bewolk.
Die wenner van die 2020 UJ-prys is Etienne van Heerden, skrywer van die “ambisieuse” roman Die biblioteek aan die einde van die wêreld.
Etienne van Heerden’s novel surveillance capital and identity politics, Die biblioteek aan die einde van die wêreld, is shortlisted for the prestigious University of Johannesburg Prize for Literature, along with works by Harry Kalmer, who passed away recently, and other strong writers. Congratulations to those on the shortlist, both for the debut and the “senior” award!
Click on the image for a larger version.
(Scroll down for more posts.)
KORTLYSTE – 2020 UJ-PRYSE
Die titels op die kortlys vir die 2020 UJ-prys, is (alfabeties volgens outeur):
Hond se gedagte – Kerneels Breytenbach
In ’n land sonder voëls – Harry Kalmer
Strafjaart – Theo Kemp
Die biblioteek aan die einde van die wêreld – Etienne van Heerden
Die verevrou – Jan van Tonder
