(Scroll down for more posts.)
Click on the image for a larger version.
(Scroll down for more posts.)
“Vir die boekrak:
Van ’n ongewone biblioteek tot boek oor die dorp Philippolis, ’n oorlog en ’n konsert in die Laeveld – hier is ’n paar boeke om te lees.”
Continue reading “Interview in ‘Matieland’, Stellenbosch University”
(Scroll down for more posts.)
Die biblioteek aan die einde van die wêreld tops the best seller lists of the Graffiti bookshop chain for December 2019.

TOPVERKOPERS DESEMBER 2019
ALGEHEEL
1. Die biblioteek aan die einde van die wêreld – Etienne Van Heerden
2. Geure – Lientjie Wessels
3. Grensgeval – Marita van der Vyver
4. Dit proe soos huis – Herman Lensing
5. Huis van gruwels – Susan Henriëtte Cilliers
6. Kantelpunt – Sophia Kapp
7. Koeke & Terte – Coetzer Susan
8. Anderman se vrou – Chris Karsten
9. Kweek dit self – JJ van Rensburg
10. Sewe-en-veertig – Irma Venter
11. Vloek – Rudie Van Rensburg
12. Kyk na my – Nataniël
13. Blinde gode – Dibi Symington Breytenbach
14. Robey Leibbrandt ’n lewe van fanatisme – Albert Blake
15. Die Alfadokument – René van Zyl
Continue reading “‘Die biblioteek aan die einde van die wêreld’: Graffiti Books best seller”
(Scroll down for more posts.)

“Die biblioteek aan die einde van die wêreld is ’n broodnodige roman waarmee Suid-Afrikaners die nuwe dekade kan betree.”
Continue reading “Frederick Botha reviews ‘Die biblioteek aan die einde van die wêreld’ on LitNet”
(Scroll down for more posts.)
Die biblioteek: Van Heerden in vyfde rat
Etienne van Heerden is ’n gevierde romansier, een van ons grootstes. Hy is ook ongelooflik prolifiek: dit voel soos gister toe die lywige Die wêreld van Charlie Oeng op die Afrikaanse lettere losgelaat is. En nou: Die biblioteek aan die einde van die wêreld: ambisieus, groots in omvang, aktueel, polsend, kompleks en verbluffend.
Continue reading “SKROP: Deborah Steinmair reviews ‘Die biblioteek aan die einde van die wêreld’”
At the Scaena Theatre in Bloemfontein, Johann Rossouw (Department of Philosophy, University of the Free State) and author Etienne van Heerden spoke about student protests, cultural appropriation, psychological time, surveillance, the future of South Africa and many other topical issues.
Videographer: Chris van den Berg
(Scroll down for more posts.)

(Scroll down for more posts.)
Blikskottel.
Die biblioteek aan die einde van die wêreld is wêreldletterkunde. Dit staan breëbors langs enige Nobelpryswenner wat ek al gelees het.

Continue reading “Blog: Izak de Vries writes about ‘Die biblioteek aan die einde van die wêreld’”
(Scroll down for more posts.)
Etienne van Heerden in conversation with Johrné van Huyssteen, featuring Pieter Malan, Koos Kombuis and Marjolijn Malan.