(Scroll down for more posts.)
KORTLYSTE – 2020 UJ-PRYSE
Die titels op die kortlys vir die 2020 UJ-prys, is (alfabeties volgens outeur):
Hond se gedagte – Kerneels Breytenbach
In ’n land sonder voëls – Harry Kalmer
Strafjaart – Theo Kemp
Die biblioteek aan die einde van die wêreld – Etienne van Heerden
Die verevrou – Jan van Tonder









