Interview in ‘Rapport’: ‘Klimtol’

Cover of <em>Rapport</em>'s book section on Sunday 6 October 2013
Cover of Rapport‘s book section on Sunday 6 October 2013

Annemarié van Niekerk interviews Etienne van Heerden on Klimtol

“Ek het in baie van my vorige boeke al ’n “derde ruimte” ondersoek – met ZanSpeak (Susan de Melker se taal) in 30 Nagte in Amsterdam, asook Tante Zan se siekte, “die agtste kleur”, haar vermommings en leefwyse.

Continue reading “Interview in ‘Rapport’: ‘Klimtol’”

Reviews: ‘Klimtol’

Willie Burger reviews Klimtol in Die Burger, Beeld, Volksblad

“Van Heerden is ’n stilis wat deurgaans met die taal speel soos Ludo klimtol speel. Hy ken al die trieks van vertel en benut hulle effektief.” – Willie Burger

-ooOOoo-

Annemarié van Niekerk reviews Klimtol in Die Burger, Beeld, Volksblad

“Van Heerden se Klimtol is ’n pragtige, oortuigende en onthutsende roman met elemente van die speurverhaal, ’n verhaal oor die hardepad wat die lewe soms met mens loop, maar ook oor spel en ekstase, en die plek waar mens jouself vind as jy jouself verloor … daardie plek waar jy jou rede laat skietgee en blindelings vertrou. Dit is ’n konfronterende roman oor oorlewing, skuld en boete (individueel en gemeenskaplik), oor medepligtigheid en medemenslikheid. Klimtol, een van die hoogtepunte in Van Heerden se oeuvre, is boonop ’n mooi ode aan die eenvoud van die vissersdorplewe en die Weskus.” – Annemarié van Niekerk

Review: ‘In Love’s Place’

Izak de Vries reviews In Love’s Place in Rapport

“Wanneer ’n heruitgawe verskyn, of ’n getroue vertaling, kan die leser vra: Is die teks steeds relevant? In Love’s Place is. Christian, wat steeds weghardloop van ’n leuen omtrent sy atletiekloopbaan, se wroeging is vandag nog geldig; sy soeke na eiewaarde en aanvaarding, sy stryd met bendes, dwelms en die geweld van armoede, alles bly pynlik nóú.” – Izak de Vries, “In Engels in 2013 so puik as in Afrikaans in 2005”, Rapport

Review: ‘Klimtol’

Louise Viljoen reviews Klimtol on LitNet

“Dit is ’n volkome oortuigende en meevoerende roman waarin die skrywerslens oopgestel word vir ’n wye spektrum van menslike ervaring, maar daar ook erkenning gegee word aan die behoefte om terug te keer na ’n ruimte van oorsprong, of dit nou dié van die gesin of die eerste bron van inspirasie is.”
– Louise Viljoen, LitNet

Review: ‘In Love’s Place’

Margaret von Klemperer reviews In Love’s Place in The Witness

“There are moments when In Love’s Place has the pace of a thriller, but it is much more than that. In its often funny and often frightening world, which is a skewed version of the one we think we know, it is a profound look at damaged and dislocated people in a damaged society, where human trafficking and drugs take their toll, where the past continues to haunt the present and where no one can be certain where they really belong.”
– Margaret von Klemperer, The Witness

Review: ‘In Love’s Place’

Fiona Snyckers reviews In Love’s Place in the Times Live

“The layers of plot overlap one another as tightly as artichoke leaves. But in the hands of a master plotter, they never get tangled or confused. In Love’s Place is, above all, an engrossing read. As you begin to sense the strands that link the characters together, you will turn the pages faster to find out how their destinies intersect.” – Fiona Snyckers, Times Live