‘Gebeente’: A master storyteller at work

Gebeente is uitgegee deur Tafelberg, ’n druknaam van NB-Uitgewers

Gebeente
Etienne van Heerden
Tafelberg
ISBN: 9780624094678

The full extent of Etienne van Heerden’s talent is exhibited in this work: his unbridled imagination; words that sound like he marinated his computer in honey; a sharp analysis of society; a fine sense of humour and irony; a master storyteller; and a thorough understanding of his medium.

Gebeente: LitNet Akademies-resensie-essay deur Willie Burger

Die volle omvang van Etienne Van Heerden se talent word in hierdie werk uitgestal: sy ongebreidelde verbeelding; woorde wat lees asof hy sy rekenaar in heuning gemarineer het; ’n skerp analise van die samelewing; ’n fyn sin vir humor en ironie; ’n meesterverteller; en ’n grondige begrip van sy medium.

Gebeente voer die leser met betowerende vertellings weg na ’n magiese wêreld wat terselfdertyd ’n angswekkend realistiese, kontemporêre Suid-Afrika is. Sodoende bied die roman presies wat ek van letterkunde verwag, naamlik dat dit mens moet meesleur en betower, nie sodat ons kan ontsnap uit die wêreld waarin ons leef nie, maar sodat ons kan ontsnap uit konvensionele maniere van kyk na die wêreld waarin ons leef, uit gevestigde maniere van dink oor die wêreld waarin ons leef.

Continue reading “‘Gebeente’: A master storyteller at work”

Review essay of ‘Gebeente’ by Willie Burger

Willie Burger, LitNet, 5 Oktober 2023

Die volle omvang van Etienne van Heerden se talent word in hierdie werk uitgestal: sy ongebreidelde verbeelding; woorde wat lees asof hy sy rekenaar in heuning gemarineer het; ’n skerp analise van die samelewing; ’n fyn sin vir humor en ironie; ’n meesterverteller; en ’n grondige begrip van sy medium.

Gebeente voer die leser met betowerende vertellings weg na ’n magiese wêreld wat terselfdertyd ’n angswekkend realistiese, kontemporêre Suid-Afrika is. Sodoende bied die roman presies wat ek van letterkunde verwag, naamlik dat dit mens moet meesleur en betower, nie sodat ons kan ontsnap uit die wêreld waarin ons leef nie, maar sodat ons kan ontsnap uit konvensionele maniere van kyk na die wêreld waarin ons leef, uit gevestigde maniere van dink oor die wêreld waarin ons leef.

Continue reading “Review essay of ‘Gebeente’ by Willie Burger”