Program/Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022

Etienne van Heerden Veldsoirée

23–25 September 2022 in Cradock

Program | Programme

Besprekings | Bookings

Besprekings kan gemaak word by reservations@tuishuise.co.za of 048 881 1650.
Bookings can be made at reservations@tuishuise.co.za or 048 881 1650.

Continue reading “Program/Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022” →

‘Die biblioteek aan die einde van die wêreld’: discussion on LitNet

(Scroll down for more posts.)

Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden: ’n leeskringbespreking
deur Chris van der Merwe

Bederfwaarskuwing: Lesers wat nog nie die boek gelees het nie, moet bewus wees daarvan dat die teks hier onder gedeeltes van die intrige verklap.

Die verhaal

Vir ’n beter begrip van die roman is dit nodig om eers die verhaal te rekonstrueer, want dis ’n verhaal wat wissel tussen verskillende perspektiewe en verskillende tye, en die leser moet, soos David Kramer sê, “wakker slaap”.

Continue reading “‘Die biblioteek aan die einde van die wêreld’: discussion on LitNet” →