Etienne van Heerden Veldsoirée
23–25 September 2022 in Cradock
Program | Programme
Besprekings | Bookings
Besprekings kan gemaak word by reservations@tuishuise.co.za of 048 881 1650.
Bookings can be made at reservations@tuishuise.co.za or 048 881 1650.
Vrydag | Friday 23 September
Sessie 1a | Session 1a | Venue: Victoria Manor
10:30–11:00 Darryl David en Lisa Antrobus Ker: Opening
11:00–11:30 Hennie van Coller: Die rumoerige swart nar – oor Etienne Leroux
11:30–12:00 Sidney Gilroy: Vlam (Geborg deur NB-Uitgewers)
Middagete | Lunch
Sessie 1b | Session 1b | Venue: Victoria Manor
13:00–13:30 Izak de Vries in gesprek met Elise Bishop: Twee lewens
13:30–14:00 Christi van der Westhuizen: Oor Petronella van Heerden
14:00–14:30 Heilna du Plooy: Daardie lang reis
14:30–15:00 Theresa Hardman: Understanding intuition in the creative process
15:00–15:30 Amos Nteta: Growing up in the shadow of the Cradock Four
15:30–15:40 Freek Robinson: My pa se verbintenis met Matthew Goniwe
Sessie 2 | Session 2 | Venue: Cradock Four Museum
16:00–16:30 Xolile Dwili Vusubuntu: Understanding the museum and its history
Aandete | Supper
Sessie 1c | Session 1c | Venue: Victoria Manor
19:00–19:30 Loit Sōls: Moerstaāl
19:30–20:15 Theresa Hardman: Architecture of Karoo houses
20:15–21:00 Doreen Atkinson: The forgotten highway
Saterdag | Saturday 24 September
Sessie 4a | Session 4a | Venue: Victoria Manor
09:00–09:30 Christi van der Westhuizen: Witwees in Afrikaans
09:30–10:00 Darryl David: The Dog Man paying homage to Olive Schreiner’s dog Nita
10:00–11:00 Izak de Vries in conversation with Etienne van Heerden: Launch of A library to flee
11:00–11:30 Henrietta Rose-Innes: Among aliens – engaging with the non-human in writing
11:30–12:00 Freda Froehlick: Reëndruppels
12:00–12:30 Marnus Hattingh: Zanzibar zen (Geborg deur NB-Uitgewers)
Middagete | Lunch
Sessie 4b | Sessie 4b | Venue: Victoria Manor
14:00–14:30 Hennie van Coller: Helaas
14:30–15:00 Clinton du Plessis: Dubbelvisie
15:00–15:30 Heindrich Wyngaard: Boeke en burgerlike aktivisme
15:30–16:00 Mphuthumi Ntabeni: Criss crossing currents on the early literature of the Eastern Cape (Sponsored by NB Publishers)
16:00–16:30 Chris Marais and Julienne du Toit: Karoo roads III
16:30–17:00 Barend la Grange en Freek Robinson. Die burgerlike samelewing in beweging.
Sessie 3 | Session 3 | Venue: Buffelshoek Dirosie Lodge
18:20–19:00 Jo Els: Musings of a country magistrate
19:00 Spitbraai
19:40–20:10 Tony Jackman: Karoo food
20:10 Darryl David: Oorhandiging van die Orde van die Windpomp
20:15 Poeding onder die sterre | Pudding under the stars
Sondag | Sunday 25 September
Sessie 5 | Session 5 | Venue: Buffelshoek Dirosie Lodge
09:00–10:30 Die groot brakbrêg, aangebied deur Buffelshoek Dirosie Lodge en geborg deur Montego. Kom spog met jou mooiste, oulikste, vetste of snaaksste woef, eet straatkos en koop ietsie vir jou viervoetvriend. | Street food, doggie treats and some fun prizes to win – join us with your favourite dog on a leash.
Sessie 6 | Session 6 | Venue: Buffelshoek Dirosie Lodge
11:00–14:00 Pilgrimage to the grave of Olive Schreiner and her dog Nita (Registration from 10:30)
– Jean Meiring: Olive Schreiner vandag
– Biltong en sjerrie op Buffelskop
Feesdirekteur | Festival director: Darryl David
Logistieke bestuurder | Logistics manager: Izak de Vries
Navrae | Enquiries: Izak de Vries: izak@litnet.co.za
Feeskoste
- R200: Sessie 1 (a, b en c); sluit middagete en tee in (nie aandete nie)
- Gratis: Sessie 2
- R180: Sessie 3; sluit spitbraai en poeding in (drinkgoed nie ingesluit nie)
- R200: Sessie 4 (a en b), sluit middagete en tee in (nie aandete nie)
- Gratis: Sessie 5 (kos en drinkgoed te koop; water sal vir honde voorsien word)
- R200: Sessie 6; sluit vervoer na die sarkofaag in, asook sjerrie en biltong
Of: R50 vir elk van sessies 1a, 1b, 4a, 4b, 4c; sluit geen etes in nie.
Festival costs
- R200: Session 1 (a, b and c); includes lunch and tea (not dinner)
- Free: Session 2
- R180: Session 3; includes spit roast and pudding (drinks not included)
- R200: Session 4 (a and b); includes lunch and tea (not dinner)
- Free: Session 5 (food and drinks for sale; water will be provided for dogs)
- R200: Session 6; includes transport to the sarcophagus, as well as sherry and biltong.
Or: R50 for each of sessions 1a, 1b, 1c, 4a, 4b; does not include any meals.
Borge | Sponsors
Die Etienne van Heerden Veldsoirée word moontlik gemaak deur die enorme ondersteuning van Die Tuishuise & Victoria Manor en Buffelshoek Dirosie Lodge. Enigeen wat die fees wil bywoon, word dus vriendelik aangeraai om een van hierdie twee instansies vir akkommodasie te nader.
The Etienne van Heerden Veldsoirée is made possible by the enormous support of Die Tuishuise & Victoria Manor and Buffelshoek Dirosie Lodge. We therefore kindly recommend that anyone wishing to attend the festival approach one of these two establishments for accommodation.
Lisa Antrobus Ker
048 881 1650
www.tuishuise.co.za
Pieter de Kock
060 433 4797
buffelshoek.gamelodge@gmail.com
Sidney Gilroy, Marnus Hattingh en Mphuthumi Ntabeni se deelname word moontlik gemaak deur NB-Uitgewers. | NB Publishers are sponsoring Sidney Gilroy, Marnus Hattingh and Mphuthumi Ntabeni to be at the festival.
Montego borg die hondeskou. | Montego is sponsoring the dog show.