First review of ‘Diereriem’

Book cover: Tafelberg

Louise Viljoen reviews Diereriem on LitNet:

“Diereriem is ’n nogmaals verstommende ontplooiing van die ryk skrywersverbeelding wat Etienne van Heerden se oeuvre kenmerk. Steeds nuwe temas, karakters en ruimtes word tot samehang gebring om die probleme van ’n bepaalde tyd en die impak daarvan op die menslike psige te peil. Diereriem beweeg soos ’n koorsige peilstif oor die landskap waarin ons op die oomblik leef om uit te vind waarvandaan ons kom en waarheen ons op pad is. Dit sorg vir ’n leesavontuur van uitnemende gehalte.”

Click here to read the review.