‘Gebeente’, Christmas 2023

(Scroll down for more posts.)

Etienne van Heerden on Facebook: “Terwyl ’n vriendelike boer op die Vergete Grootpad groenvoer gee vir die takbokke en die slee onder ’n doringboom rus, haal Vader Krismis sy keps vir ’n wyle af, kyk op na die versengende son, fluister ‘Jingle bells’, sit sy knypbrilletjie op en lees nog ’n hoofstuk uit Gebeente.”