In the Gauteng daily Beeld, a review by Willie Burger, head of the Afrikaans Department, University of Johannesburg.
“Uiteindelik ‘droom’ Tian homself in ’n verhaal in, en word sy en Charlie se verhale een. Deur Charlie se wêreld te droom, vind hy homself. Op ’n manier is dit wat hierdie roman doen, is dit wat fiksie in die algemeen doen: Dit sleep mens in die ‘opgedroomde verhaal’ in en ’n mens ervaar jouself in ’n ander wêreld. Dit het ’n transformerende effek.”