Rymstories: “Die Filosoof” deur Etienne van Heerden

Anderkant die dun membraan,
Waarop die sonlig dans en ook saans die maan

Swem, volgens die visie van die vis,
die naaldekoker blink en rats, hy is

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

YouTube-skakel na die onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=ticfzJiCqZI