
Soms is beter as vrede die dreuning
Van nóg ’n oorlog hy sien dit as ’n seëning
Daar voor teen sononder sy eerste swerm
Herinnering uitgeryg nes ’n bloederige derm
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
YouTube-skakel na die onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=0_3NuK_VkYE