Rymstories: “Die Vlaktenaar” deur Etienne van Heerden

Jy onthou die Aga van jou moederskoot
Die gul bolle gekleurde breiwol
Jou pa se uittel van lone in sjielings en pennies

Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.

YouTube-skakel na die onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=MuoNxIUGuGI