
Na hierdie afgeleë dorp het hy gekom
In hom die wond van haar en hom
Soms was dit ’n skoenlapper soms skerpioen
Dán ’n vlerk dán ’n angel wat kon hy doen?
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
YouTube-skakel na die onderstaande video: https://www.youtube.com/watch?v=H9IuPsyTYRc