Review: ‘Gifkaroo’

Susan Smith reviews Etienne van Heerden’s Gifkaroo/Poison Karoo.

“Of hierdie teks lewens, perspektiewe en beleid sal verander, sal die tyd leer. Of dit die bedoelde lesers sal bereik, is onseker. Wat seker is, is dat Gifkaroo jou nie onaangeraak laat nie. Miskien sal daar later teruggekyk word na hierdie teks as die moment in die Suid-Afrikaanse letterkunde wat bedoel was om uitdagings in die oë te kyk.”